Arnold Moss

Arnold Moss
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1910-01-28)28 Januarie 1910
Sterfte 15 Desember 1989 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Arnold Moss (28 Januarie 1910 – 15 Desember 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Temptation (1946), Reign of Terror (1949), en Kim (1950), en in die televisiereeks Star Trek (1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy